HomeLandbouRadioLandbouRadio: 04 Julie 2025

LandbouRadio: 04 Julie 2025

‘n Propvol LandbouRadio wag Vrydag, 4 Julie, op jou:

  • Die week se belangrikste landbounuus word weer vir jou saamgevat.
  • Prof Andries Raath van die Vrystaatse Veediefstalforum praat oor die gebruik van hommeltuie in misdaad.
  • Wynand Erasmus van Zoetis gesels met ons oor beesvirusdiarree of BVD.
  • En in Johan Gunter se weeklikse ‘Onder die Hamer’-insetsel vertel hy ons meer oor hoenderveilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

RSG Landbou: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute Vandag se aflewering van RSG Landbou kyk na water-, vleis- en weersake! Red ons riviere!...

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas...

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South Africa. Looking back at history,...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige produktiwiteit van jou kudde verseker....

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met...

Keep exploring...

Landboumarkte: April 2025 ’n goeie maand vir rooivleispryse

Estimated reading time: 2 minutes In die maand verslag vir April 2025 sien ons dat die rand aan die begin van die maand verswak het,...

Landboumarkte: Mei 2025 Die styging in skaapvleispryse begin taan

Estimated reading time: 3 minutes Gedurende Mei 2025 het ons gesien hoe die rand stelselmatig teenoor die Amerikaanse dollar versterk het en die maand afsluit...