LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute

In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart van die Brangus-beestelersgenootskap oor ‘n onlangse besoek van Amerikaanse Brangustelers aan Suid-Afrika.
  • ⁠Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.
  • ⁠Johan gesels met Louis Steyl, hoof uitvoerende beampte van Bonsmara SA, oor die ses uitstaande kenmerke van die Bonsmara-ras.
  • ⁠Dr Lucius Phalang, handelsadviseur by AFMA, gesels oor die prestasie van die veevoerbedryf en die faktore wat dit affekteer.

Besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio of volg ons Soundcloud-blad by https://soundcloud.com/andbouadio om na LandbouRadio se vorige uitsendings te luister.

Related Posts

LandbouRadio: 13 Augsutus 2026

In Donderdag, 13 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien...

LandbouRadio: 12 Augustus 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou...

LandbouRadio: 11 Augustus 2026

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou...

LandbouRadio: 10 Augustus 2026

In Maandag, 10 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien...

LandbouRadio: 7 Augustus 2026

In Vrydag, 7 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien...

LandbouRadio: 6 Augustus 2026

In Donderdag, 6 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien...