Tags Posts tagged with "Bonsmara SA"

Tag: Bonsmara SA

Terugvoer oor Arcadia Bonsmara-veiling

Arthur de Villiers van Arcadia Bonsmaras gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor sy onlangse suksesvolle veiling, wat op 11 April plaasgevind het....

Nuwe Vrystaatse jongboer van die jaar wil ’n verskil maak

Net om ’n finalis in Vrystaat Landbou (VL) se jongboer van die jaar-kompetisie vir 2018 te wees, wys reeds jy maak ’n verskil in...

Read the new edition of The Red Breed

It is once again time for another edition of Bonsmara: The Red Breed, which is published in March and August. The march edition is...

Dié Rooi Ras-geleentheid is om die draai!

In 1 Maart 2018 se Grootplaas gesels Elsa Esterhuizen met Louis Steyl, rasdaviseur van Bonsmara SA, oor Dié Rooi Ras-geleentheid en Nasionale Vroulike Dier-veiling...

Meer oor World Wildlife Day op die kassie

Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika het op 1 Maart 2018 weer in die Grootplaas-ateljee gekuier en gesels oor World Wildlife Day, 'n opwindende dag...

Proveld Bonsmara-produksieveiling ’n reuse-sukses

Die Proveld Bonsmara-produksieveiling, wat op 14 Februarie 2018 die Vryburg-skouterrein plaasgevind het, was ’n reuse-sukses. Die 26 bulle wat verkoop is, asook die vroulike...

Bonsmarateler deel sy suksesse  

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Broer de Waal, ’n kommersiële boer in die Boshof-omgewing, oor sy suksesvolle boerdery met kommersiële Bonsmaras en...

Uitstaande diere by Nu-Alcade-produksieveiling

Die 24ste Nu-Alcade-produksieveiling, wat op 15 Februarie 2018 by Warmbad Veemark gehou is, het groot belangstelling ontlok. Uitstaande diere van hoë gehalte is aangebied....

Bonsmaras verf Parys rooi

Bonsmara SA hou weer op 14 Maart hul jaarlikse Rooi Ras-geleentheid en Nasionale Vroulike Dier-veiling by die Afridome in Parys. Louis Steyl, rasadviseur by...

Radio: Beginsels van presisieboerdery

Hennie Maas van RSG Landbou praat met Schalk van der Merwe, eienaar van die Leeuheuwel Bonsmarastoet by Christiana, oor die rol van presisieboerdery in...