In Donderdag, 12 Junie, se LandbouRadio:
- Benjamin Bosch van Bonsmara SA vertel meer oor hul veilingseisoen wat voorlê.
- Daar is ‘n gesprek met dr Andries Daniels van Raisins SA oor hulle wingerdakademie, Vine Academy, en modelplaas.
- Dr Johnny van der Merwe beskou die graanmarkte op die keper.
- En ons gesels met een van die finaliste in hierdie jaar se Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie, Gordon Andersen.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





