LandbouRadio: 11 Maart 2026

In Woensdag, 11 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk. Vandag gesels hy oor die vyf belangrike aspekte van wurmteenwoordigheid.
  • ⁠Johan gesels met Liza Burger van Epol oor die bepalings van Wet 36 wat onder meer veevoeraangeleenthede in die land reguleer.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media het tydens die Williston-skou met Keith Coetzee gesels oor jeugskou in die Noord-Kaap.
  • ⁠Carin Venter van Plaas Media het by die afgelope Swellendamskou met Carl van Wyk en Riaan Liebenberg gesels oor Olivedale-landgoed se agtergrond en wynmakery.
  • Sy het daar ook met Tertia Castelyn gesels oor die hoenderrasse wat by Swellendam se pluimveeskou uitgestal is.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...