Tag: veevoer
Pak die lente- en groenweidingsuitdagings trompop
Estimated reading time: 4 minutes
Die lenteseisoen in Suid-Afrika se somerreënvalgebiede kan om verskeie redes baie uitdagend wees vir die weidingsboer. Waar dit nog nie...
Kuilvoermeester tree af
Estimated reading time: 3 minutes
Dr Robin Meeske, Suid-Afrika se voorste kuilvoerkenner, het op 30 Augustus 2024 die tuig by die Outeniqua-navorsingstasie by George neergelê....
Sit lewe in die doodmaakmaande
Estimated reading time: 5 minutes
Optimale produksie en veral reproduksie is grootliks afhanklik van die kondisie waarin bulle en koeie tydens die dektyd is. Geslaagde...
Gehaltebeheer gee veevoer die stempel van goedkeuring
Estimated reading time: 3 minutes
Die vervaardiging van veilige veevoer hang van die mate van gehaltebeheer tydens die produksieproses af. Voermol Voere volg ten...
Fosfaataanvulling en hoë lekpryse: Is dit werklik so ‘duur’?
Estimated reading time: 7 minutes
Lae vlakke van fosfaat in grond lei daartoe dat weidende skape en beeste lae vlakke van fosfor (P) vanaf...
Hoendermis as veevoer – wat sê die wet?
Estimated reading time: 4 minutes
Die gebruik van hoendermis as voerbron in lekke of volvoere ontlok heelwat reaksie onder boere, voermaatskappye en professionele veekundiges....
Die uitwerking van hittestres op die melkkudde
Estimated reading time: 3 minutes
Melkprodusente onderskat dikwels die effek wat hittestres op hul kuddes het. In die meeste gevalle word baie min gedoen...
Oumansoutbos: Indringer of nuttige veevoer?
Estimated reading time: 6 minutes
Oumansoutbos (Atriplex nummularia) is ’n bekende gesig in Suid-Afrika en die geharde plant wat saliniteits- sowel as droogtetoestande goed...
Die hoe en wanneer van prikkelvoeding
Alhoewel daar al vir langer as ’n eeu navorsing oor die effek van prikkelvoeding gedoen word, kierang die vraag of produsente werklik noemenswaardige voordele...
Maak jou somme voor jy weidings aanplant
Dit is moeilik om te bepaal of die vestiging van weidings vir die lente lonend vir ’n veeboer is. Van die belangrikste bepalende faktore...