HomeLandbouRadioLandbouRadio: 20 Januarie 2026

LandbouRadio: 20 Januarie 2026

In Dinsdag, 20 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan Gunter gesels met Chris Burger van Marula Game, 2025 se wildboer van die jaar.
  • Dr Jane Buys, veiligheidsrisikoanalis van Vrystaat Landbou, gee terugvoer oor plaasaanvalle en toerustingdiefstal gedurende Desember.
  • ⁠Johan gesels met dr Paul Reynolds, ‘n veearts by die Warden & Vrede Dierehospitaal, oor die waarde van inentingsprogramme vir beeste en skape.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor deel die nuutste wolmarkuitslae.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...