LandbouRadio: 25 November 2025

In Dinsdag, 25 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n propvol program:

  • Dr Theo de Jager, direksievoorsitter van SAAI, vertel meer oor die stigting waarby hulle betrokke is om opkomende boere by te staan.
  • Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor hulle reeks vleispraatjies wat in Januarie volgende jaar afskop.
  • Lodewyk Strydom van die Rietbron-landbouskou vertel wat hierdie jaar by die skou aangebied is en wat volgende jaar inhou.
  • Johan Gunter praat met Kobus Bester, voorsitter van die Stoettelersfederasie (SBF), oor dié nuut-gestigte organisasie.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor deel die nuutste wolmark-inligting.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...