Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- Vandag sluit ons ons reeks gesprekke oor veranderinge in die landbousektor af, deur na een van die belangrikste groeperinge te kyk – die verbruiker. Die verbruiker van die toekoms wat vandag van belang is, is Gen Z. Frans van Wyk, direkteur van Agrifusion, sluit by ons aan om oor dié unieke generasie te gesels.
- The objective of the KyD Province of the Year Award, sponsored by Molatek, is to recognise the province with the highest number of participating producers in the scheme (KyD). These producers must be registered on INTERGIS and must have loaded data on the database between March of the year preceding the award’s conferring and April of the year in which the award is conferred. Justice Mulaudzi shares more about the award and its criteria. Remember to watch the awards on the Plaas TV YouTube channel, 28 November at 18:00.
- One of the award categories in the 46th Agricultural Research Council Beef Performer Awards is the National Kaonafatso ya Dikgomo of the Year. This award category commemorates its 22nd anniversary this year. Finalists aspiring to become fully-fledged commercial producers are identified from each of South Africa’s provinces and contend for the title of national winner. Dr Dan Motiang now elaborates on this. Remember to watch to awards to meet this year’s KyD winner – 28 November at 18:00.
Watch the ARC National Beef Performers Awards 2024 here.
- Plaas TV het onlangs Agbiz Grain se afgelope SHEQ-seminaar bygewoon. Jaco Joubert, Overberg Agri Beperk se SHEQ-spesialis, brei nou hieroor uit, veral uit die oogpunt van ‘n voldoeningsoudit in die graanbergingsbedryf.
- Alkohol en dwelmmisbruik was nog ‘n onderwerp wat by die afgelope Agbiz Grain SHEQ-seminaar bespreek is. Hierdie is wel ‘n kontroversiёle onderwerp. Adv Leon Claassen gesels met ons oor die uitdaging van dwelmmisbruik en wetgewing met die fokus op daggagebruik.
- Die Nasionale Bees- en Skaapboer van die Jaar is onlangs aangekondig tydens die “Beste van die Beste”-funksie wat by Avianto in Muldersdrift plaasgevind het. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon, en met die onderskeie wenners gesels.
- UPL’s Carbon Smart is a carbon programme specifically designed for South Africa’s farmers, designed to increase soil health, increase carbon content in our soil and decrease greenhouse gasses. Gerrie Rossouw, Natural Plant Protection Portfolio Manager, Southern Africa of UPL, now elaborates on this.
Read more about the Carbon Smart Solution here.
- Another topic of discussion at this year’s SHEQ seminar hosted by Agbiz Grain in Pretoria was injury on duty. Plaas TV spoke to Beth Pretorius about this controversial topic.
- ‘n Gesonde genootskap is die resep vir ‘n gesonde ras en uiteindelik, suksesvolle telers. So sê Christopher Havenga oor die groei van die Boran-ras oor die afgelope paar jaar.
Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.
Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!
Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.