Monday, December 8, 2025

RSG Landbou: 20 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA

Hoe veerkragtig is ons boere om klimaatsuitdagings die hoof te bied en wat kan banke doen om te help? Zhann Meyer van Nedbank vertel hoe banke moes aanpas om landbouprodusente by te staan.

Sweetsiekte is ‘n veesiekte wat voorkom in gebiede waar die bontpootbosluis leef. Maar waarom word dit sweetsiekte genoem? Ons gesels met dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk hieroor.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

Katoen-verwysingsprys: Week van 1 tot 5 Desember

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 48 of 2025

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for this week's report. How are these...

RSG Landbou: 8 Desember 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor haarwurm en ons gesels met Rensgrow Beefmaster oor hulle boerdery. Haarwurm Het jy geweet, haarwurm is...

LandbouRadio: 8 Desember 2025

In Maandag, 8 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser by die Landbounavorsingsraad, praat oor die klimaatslim beesvleiswerkswinkel wat...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas Trywell in Carnarvon, was die naaswenner van die Noord-Kaapse Jongboer...