Tag: Wynbedryf
LandbouRadio: 11 Maart 2026
In Woensdag, 11 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk. Vandag gesels...
RSG Landbou: 3 Februarie 2026 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die oes-vooruitsigte vir die wynbedryf, ons ontvang die nuutste wolmarkverslag en ons vind meer...
20ste Vinpro-produsentedag lewer dividende op die vooraand van oestyd
Estimated reading time: 5 minutes
Tendense in die plaaslike en internasionale wynbedryf asook strategiese denkwyses, is onlangs onder die vergrootglas geplaas tydens Vinpro se produsentedag...
LandbouRadio: 9 Oktober 2025
In LandbouRadio op Donderdag, 9 Oktober:
Bennie Howard, een van die heel eerste gekwalifiseerde Kaapse Wynmeesters, gesels oor Ken Forrester wat die Instituut vir Kaapse...
LandbouRadio: 23 September
Dis wat op jou wag in Dinsdag, 23 September, se LandbouRadio:
Susan Marais van Plaas Media praat met prof Ferdi Meyer van die buro vir...
LandbouRadio: 16 September 2025
Dinsdag, 16 September, se LandbouRadio lyk só:
Ons gesels met die eerste blinde Kaapse Wynmeester, Jacques Lombard.
Corné Nel van BKB praat met Johan Gunter oor...
LandbouRadio: 27 Junie 2025
Dís wat op jou wag in Vrydag, 27 Junie, se LandbouRadio:
Die week se landbounuus word weer vir jou saamgevat.
Madene Conradie van Raisins SA vertel...
Bestuur jou wingerd as ’n langtermynbelegging
Estimated reading time: 4 minutes
Goeie wingerdbestuur behels noukeurige monitering, die toepassing van beste praktyke op die régte tyd, en aanpassings soos nodig om die...
