DÃs wat op jou wag in Vrydag, 27 Junie, se LandbouRadio:
- Die week se landbounuus word weer vir jou saamgevat.
- Madene Conradie van Raisins SA vertel meer oor die inname-volumes vir die 2024/25-oes.
- Ons vind meer uit oor die 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie.
- En in die volgende ‘Onder die hamer’-insetsel gesels Johan Gunter met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisisasie, dr Frikkie Maré, oor sy gevoel oor bek-en-klouseer en inentings.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





