Tag: wetgewing
Minder radikale wetgewing onder RNE verwag – Crosby
Estimated reading time: 4 minutes
Annelize Crosby, Agbiz se hoof van regsintelligensie vind dit ironies dat die Onteieningswet, 2024 (Wet 13 van 2024) en voorgestelde...
Wangedrag: Ontslag of nie?
Estimated reading time: 4 minutes
Bylaag 8: Goeie Praktykskode vir Ontslag (‘die Kode’) van die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995), of WAV, bied ’n raamwerk wat...
Waak teen misbruik van die Betredingswet
Estimated reading time: 5 minutes
Die Betredingswet is die primêre wetgewing wat grondeienaars teen die onwettige betreding en besetting van grond beskerm.
Artikel 1(1) van die...
Eienaarskap van lewendehawe: Die regte en verpligtinge van plaasbewoners
Estimated reading time: 4 minutes
Vir enigeen wat met lewendehawe boer is dit, bo en behalwe ’n besigheid, ook ’n hartsaak.
As dit gaan oor...
Jongste wetgewing oor jag met honde
Estimated reading time: 5 minutes
Die kwessie random onwettige jag met honde duur voort, Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou, sê die praktyk hou...
Eiendomme: Steeds ’n goeie belegging?
Estimated reading time: 5 minutes
Vir dekades was residensiële eiendom altyd een van die eerste bates wat enige Suid-Afrikaner wou besit.
Eerstens moet ons verstaan...
Hoendermis as veevoer – wat sê die wet?
Estimated reading time: 4 minutes
Die gebruik van hoendermis as voerbron in lekke of volvoere ontlok heelwat reaksie onder boere, voermaatskappye en professionele veekundiges. Gewoonlik...
Veldbrande en bosbrande: Samewerking vir bekamping
Estimated reading time: 4 minutes
Winter is die tyd van die jaar wanneer grondeienaars in landelike gebiede hul asems op winderige dae ophou en wag...
Uitsettingsverrigtinge tydens ’n arbeidsdispuut
Kan ’n plaaseienaar uitsettingsverrigtinge van stapel stuur alvorens ’n arbeidsgeskil afgehandel is? Die kort antwoord op hierdie vraag is nee.
Read it in English...
Wetgewing rondom die aanhou van vee
Die aanhou van vee is een van daardie boerdery-aktiwiteite wat vanuit twee oorde deur wetgewing beperk word. Aan die een kant is dit die...
