Home Tags Vleisbedryf

Tag: vleisbedryf

Nasionale RPO skop af met rooivleisbewusmakings-veldtog

Estimated reading time: 1 minuteDr Frikkie Maré hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie vertel ons meer oor ‘n bewusmakingsveldtog waarmee hulle in Januarie...

‘n Risiko-ontleding van Suid-Afrika se rooivleisbedryf

Estimated reading time: 8 minutesDie studiebevindinge dui daarop dat belanghebbendes in die rooivleiswaardeketting uiteenlopende risiko’s in hul sake ervaar.Die risikokategorieë wat die grootste...

RSG Landbou: 1 Oktober 2025

In vanoggend se RSG Landbou praat ons met van die wenners van SAMIC se nasionale karkaskompetisie en daar is 'n gesprek oor die groei­potensiaal...

Beter seleksie vir nóg beter varkvleis

Estimated reading time: 6 minutesNuwe tegnieke is ontwikkel om teeldiere te identifiseer wat die varke van die toekoms kan produseer.Die vraag na goeie gehalte...

Geleenthede wink vir rooivleisprodusente ondanks ‘n uitdagende jaar

Estimated reading time: 7 minutesTydens die Rooivleisprodusente-organisasie in Noordwes (RPO Noordwes) se onlangse jaarkongres in Lichtenburg, is verskeie positiewe vooruitsigte en geleenthede uitgelig.Die voorsitter,...

Vleisinvoere uit Namibië: Wat sê die syfers?

Estimated reading time: 8 minutesJohnny en Ilze Coetzee van die plaas Paauwvontein, tussen Olifantshoek en Groblershoop, sê boerdery in hulle omgewing se kontantvloei...

Rooivleis op die randjie van groot uitbreiding

Estimated reading time: 5 minutesVeeprodusente het die afgelope jaar of twee behoorlik die wind van voor gekry. Is dit ’n bedryf wat besig is...

Kry jou slaglammers reg vir die kompetisie

Estimated reading time: 6 minutesVeeplaas het by Regina Harmse van die RCH Ile de France-stoet, op die plaas Uitgezocht in die Ermelo-distrik, gaan...

Rooivleis: Die waardeketting in aksie

Burger Marais het op ’n jong ouderdom die vleisbedryf op klein skaal betree, toe hy ná skool ’n slaghuis aangeskaf en beeste op ’n...

Waarom huiwer ons om gevriesde vleis te koop?

Verbruikers is oor die algemeen huiwerig om bevrore rooivleis te koop. Daar is ’n paar uitsonderings soos beesstert, afval en soms massaverpakte skaapvleis, wat...