Home Tags Veilingsbedryf

Tag: veilingsbedryf

LandbouRadio: 12 Desember 2025

In Vrydag, 12 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Kraakvars landbounuus. Izak Hofmeyr gesels met Piet Roets oor die Swinburne-boerevereniging se interessante geskiedenis. In...

LandbouRadio: 5 Desember 2025

In Vrydag, 5 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Vars landbounuus. ⁠Johan Gunter hoor van Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, wat besoekers...

LandbouRadio: 28 November 2025

In Vrydag, 28 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met vars landbounuus. Johan Gunter gesels met Francois Rossouw, uitvoerende hoof...

LandbouRadio: 21 November 2025

In Vrydag, 21 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Kraakvars landbounuus. Ons hoor van dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor die...

RSG Landbou: 11 November 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou gesels on met Ruham Hauman oor sy sukses met herlewingslandboupraktyke, ons ontvang die nuutste wolmarkverslag en ons hoor wat...

LandbouRadio: 11 November 2025

In Dinsdag, 11 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Louis Steyl, uitvoerende hoof van Bonsmara SA, vertel van vanjaar se veilingsprestasies en...

RSG Landbou: 10 November 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons uit wat sal gebeur as veeveilings nie meer plaasvind nie, dok Faffa Malan gee raad oor insekoorgedraagde...

LandbouRadio: 31 Oktober 2025

In Vrydag, 31 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: LandbouRadio-nuus en -weer. Johan Gunter gesels met Schalk de Villiers van Datamars Africa. ⁠2025 Lamb...

RSG Landbou: 30 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou gesels Plasco Consulting oor hulle besproeiingsklepboks-ontwerp, ons vind meer uit oor die Bosveld Bonsmaraklub produksieveiling, Aartappels SA gee vir...

LandbouRadio: 28 Oktober 2025

In Dinsdag, 28 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Dawie Killian van die OVK-wolkantoor deel met ons die nuutste in die wolmark. Wolfe...