LandbouRadio: 28 Oktober 2025

In Dinsdag, 28 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor deel met ons die nuutste in die wolmark.
  • Wolfe Braude, hoof van Agbiz Fruit gesels met Hugo Lochner na afloop van die Agbiz mediadag.
  • ⁠Johan Gunter gesels met Liza de Beer van Old Mutual Insure.
  • Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou gee terugvoer oor die oorsigbesoek van die RSA/Lesotho-grens.
  • ⁠Christal-Lize Muller gesels met Jan van Zyl van Kroon Vee-boerdery by Vryburg.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...

Green grazing: Nutritious, but incomplete

Estimated reading time: 4 minutesThe first good rains of the season always bring relief...

CHIPS September/October 2026

Estimated reading time: 3 minutesThe September/October issue of CHIPS highlights innovation and growth in...