In Vrydag, 21 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Kraakvars landbounuus.
- Ons hoor van dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor die huidige situasie by boere op die Lesotho-grens.
- Johan Gunter skop af met die eerste aflewering in ‘n reeks oor veiligheid, hierdie rondte oor veiligheid vir die feestyd – van die plaashek tot die stadspoort.
- Dan is dit tyd vir die gereelde veilingsinsetsel, ‘Onder die hamer’.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


