Home Tags Veesiektes

Tag: veesiektes

RSG Landbou: 9 Januarie 2024 – geborg deur BKB

Danksy reën op die regte tyd blyk dit of mielie-aanplantings in die Vrystaat voltooi is, maar daar was wel vloedskade. Gernie Botha van Vrystaat...

Veesiektes aangemeld gedurende herfs 2023

Estimated reading time: 8 minutes Die volgende veeartspraktyke en laboratoriums (159) het gedurende die herfsmaande van Maart, April en Mei 2023 siektes aangemeld: Mpumalanga (14) Bethal...

Veesiektes aangemeld gedurende lente 2022

Estimated reading time: 8 minutes Die volgende veeartspraktyke en laboratoriums (149) het gedurende die lentemaande van September, Oktober en November 2022 siektes aangemeld: Mpumalanga (13) Bethal...

Parasietbeheer by skape verg ‘n holistiese benadering

Estimated reading time: 7 minutes Interne parasiete by skape is hier om te bly en die beste wat ’n boer kan doen, is om...

Kolostrum: ’n Lewenselikser vir kalwers

Estimated reading time: 5 minutes Biesmelk, of kolostrum, is een van die wonderwerke van die natuur. ’n Kalf kom die wêreld in met ‘n...

Beestuberkulose het verreikende gevolge

Estimated reading time: 4 minutes Beestuberkulose, ‘n belangrike soönose, is ‘n siekte wat dikwels onderskat word en waarvan die gevolge verreikende afmetings kan aanneem....

Mannheimia haemolytica: ’n Geslepe vyand van beeskuddes

Estimated reading time: 3 minutes As gevolg van beeste se relatiewe ‘korter’ lugweë en beperkte longkapasiteit, is hulle meer vatbaar vir longinfeksies as ander...

Miltsiekte: ’n Dodelike vyand wat oral lê en wag

Estimated reading time: 4 minutes Miltsiekte is ’n dodelike en hoogs aansteeklike siekte wat dwarsdeur Suid-Afrika vir beeskuddes en wild lê en loer. As...

Geslagsiektes onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Geslagsiektes onder kleinvee kom oral voor. Dit is nie beperk tot sekere gebiede of rasse nie en die algemeenste...

Die gesondheid van die nasionale kudde begin op die plaas

Dieresiektes is onvermydelik in ’n veeboerdery en verg spesiale aandag. Die belangrikheid daarvan word soms oor die hoof gesien en kan gevolglik tot groot...