Home Tags Veeplaas

Tag: veeplaas

Ontdek en behandel longontsteking vroegtydig

Estimated reading time: 4 minutes Longontsteking onder beeste is ’n komplekse siekte met talle oorsake, en moeilik om te voorkom. Herkouers se longe is baie...

Die waarde van genomiese toetsing by vleisbeeste

Estimated reading time: 8 minutes Genomiese toetsing het die norm in toonaangewende beesvleisproduserende lande geword. Dit bied insig in individuele genetiese potensiaal en verhoog die...

LandbouRadio: 26 Mei 2025

So lyk Maandag, 26 Mei, se LandbouRadio: Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, vertel ons meer oor die inhoud van die Junie-uitgawe van die...

Die SA Braford: ’n Veelsydige keuse vir veld en voerkraal

Estimated reading time: 7 minutes Die Braford se gewildheid as ’n vleisbees in Suid-Afrika het toegeneem. Die Braford, wat ontstaan het deur die beste eienskappe van...

‘n Kopskuif onder skaakmat-toestande

Estimated reading time: 7 minutes Die Terblanche-manne kan getuig van die vrugte wat goeie besluitneming en bestuur afwerp. Erhard (sr) het 30 jaar met ramme...

Wolskaapramme: Noukeurige seleksie is nodig

Estimated reading time: 4 minutes Dit is belangrik om te onthou dat ’n wolskaap sowat 70% vleis en 30% wol produseer. Die ideaal is dat elke...

‘n Veerkragtige inentingsprogram verseker gesonde diere

Estimated reading time: 4 minutes Om volhoubaar te boer is ’n goeie inentingsprogram nodig. Inenting is soos versekering. Wanneer ons inent, bemagtig ons die dier se immuunstelsel...

CDH Karoo se nalatenskap van krag en uitnemendheid

Estimated reading time: 3 minutes Min sterk waghonde kan die teenwoordigheid, lojaliteit en intelligensie van die Boerboel ewenaar. Met hul oorsprong in Suid-Afrika, is hierdie...

Afronding op die veld: ’n Moontlike instrument vir diversifikasie

Estimated reading time: 6 minutes ’n Veldafrondingstelsel of osstelsel, word gebruik om ’n alternatiewe manier te kry om hulpbronne te benut. Die tyd van die jaar...

Die nuwe Onteieningswet: Die regsgeskiedenis van grondhervorming in Suid-Afrika

Estimated reading time: 5 minutes Ongeveer 70 000 uit sowat 75 000 restitusie-eise wat ingedien is, is afgehandel en grondeienaars is markverwante of naby-aan-markverwante vergoeding...