Home Tags Veebedryf

Tag: veebedryf

Roof- en probleemdiere op Suid-Afrikaanse plase

Estimated reading time: 5 minutes Veeboerdery is ‘n belangrike skakel in Suid-Afrika se voedselsekerheidsketting, maar uitdagings soos roofdierverwante verliese kan die finansiële sekuriteit van ‘n...

Slakwurms kan jou winste knou

Estimated reading time: 5 minutes Slakwurms in vee veroorsaak ernstige verliese vir veeprodusente en waar ernstige besmettings voorkom, kan diere uiteindelik vrek. Lewerslak tas diere...

Sit lewe in die doodmaakmaande

Estimated reading time: 5 minutes Optimale produksie en veral reproduksie is grootliks afhanklik van die kondisie waarin bulle en koeie tydens die dektyd is. Geslaagde...

Bek-en-klou: Wat nou?

Estimated reading time: 9 minutes Bek-en-klouseer (BEK) het die potensiaal om bestaansboere, nuwe toetreders én gevestigde rolspelers in die waardeketting finansieel te verwoes. Die vraag...

Boerbokke met lyf en ’n lang geskiedenis

Estimated reading time: 7 minutes Die Sakkie (oftewel Izak) en Nicky Nell Boerbokboerdery se Boerbokstoet (stoetnommer 106) is een van die oudste aktiewe Boerbokstoeterye in...

Eienaarskap van lewendehawe: Die regte en verpligtinge van plaasbewoners

Estimated reading time: 4 minutes Vir enigeen wat met lewendehawe boer is dit, bo en behalwe ’n besigheid, ook ’n hartsaak. As dit gaan oor...

‘n Veekampioenskap-fees by Bloemskou 2024

Estimated reading time: 6 minutes Dit het vanjaar behoorlik gegons tydens Bloemskou se veekampioenskappe. Vyftien bees- en skaaprasgenootskappe het elf nasionale kampioenskappe, een provinsiale kampioenskap,...

Die geheim van goeie somatiese seltellings in ‘n melkkudde

Estimated reading time: 4 minutes Etienne Zeeman van die plaas, Leeurivier, naby Swellendam produseer Jersey-melk van weidings af. Die laaste vyf uit sewe jaar het...

Verminder speenskok by jou melkkalwers

Estimated reading time: 4 minutes Speenskok is die spanning wat kalwers ervaar wanneer hulle oorskakel van ’n vloeistof (melk)-dieet na ’n soliede aanvangsvoer as hulle...

’n Beplanningskalender vir herkouerprodusente

Estimated reading time: 8 minutes Veeplaas het by finansiële kenners gaan aanklop om uit te vind wat op ’n beplanningskalender van 'n bees- of...