Home Tags Veebedryf

Tag: veebedryf

Die regte dieet vir optimale prestasie in ’n skaapvoerkraal

Estimated reading time: 4 minutes 'n Voerkraal se hoofdoel is om vinnige en konstante gewigstoename in skape te verseker deur goed-gebalanseerde diëte. ’n Ongebalanseerde dieet kan...

Die suksesvolle bestuur van ’n skaapvoerkraal

Estimated reading time: 4 minutes Doeltreffende hoklogistiek is noodsaaklik vir goeie dierewelsyn, voerdoeltreffendheid en operasionele produktiwiteit. Hokke se uitleg moet maklike toegang tot 4 tot 6...

Die ekonomie van ’n skaapvoerkraal

Estimated reading time: 5 minutes 'n Skaapvoerkraal is ’n intensiewe stelsel waarin speenlammers vir vleisproduksie grootgemaak word. Voerkoste maak sowat 75% van ’n voerkraal se produksie-uitgawes...

Tegnologie laat Merino-boer tiek

Estimated reading time: 7 minutes Toe Uys in 1995 saam met sy pa begin boer het, is die vervaardiging van die oorplaatjies uitgebrei, en het...

Verantwoordelike versorging van melkkalwers

Estimated reading time: 7 minutes Verbruikers se aankoopbesluite word meer beïnvloed deur dierewelsyn, smaak en gehalte as deur volhoubaarheid, wat produsente dwing om tussen dierewelsyn...

Wees waaksaam met snotsiekte

Estimated reading time: 5 minutes Snotsiekte rig jaarliks groot skade in veetroppe aan. Dit is ’n virussiekte wat deur wildebeeste na vee oorgedra word. ’n Kenmerk...

Pak die lente- en groenweidingsuitdagings trompop

Estimated reading time: 4 minutes Die lenteseisoen in Suid-Afrika se somerreënvalgebiede kan om verskeie redes baie uitdagend wees vir die weidingsboer. Waar dit nog nie...

Veediefstal en die afwesigheid van die geskikte beskermer

Estimated reading time: 6 minutes Hierdie artikel fokus op die landbouer as 'n geskikte beskermer en hoe die rol kan help om veediefstal te bekamp. Die...

Die koste van presisieboerdery: Is dit die voordele werd?

Estimated reading time: 7 minutes Presisieboerdery is meer algemeen in gewasproduksie en behels die gebruik van tegnologie soos globale posisioneringstelsels (GPS) of outomatisering van boerdery-aktiwiteite....

Die Outeniqua-navorsingsplaas se vleisbeesproduksiestelsel

Estimated reading time: 10 minutes Melkprodusente het soms ekstra droëlandweiding beskikbaar en wil dan ’n vleisbeesvertakking tot die boerdery byvoeg. Die inbring van vleisbeeste kan die...