Home Tags RPO

Tag: RPO

Voor- of agterkwart: Snitwaarde, kultuur en persepsies

Estimated reading time: 9 minutesWanneer ’n bees geslag word, word die karkas in vier kwarte verdeel: twee agterkwarte en twee voorkwarte. Die meer gesogte...

Baanbrekernavorsing oor BEK in die vyfde kwart

Estimated reading time: 5 minutesEen van die groot ekonomiese uitdagings van die voortslepende bek-en-klouseer (BEK)-krisis in Suid-Afrika is die verlies aan die vyfde kwart....

Is vleis vir nismarkte lonend vir die produsent?

Estimated reading time: 7 minutesSuid-Afrikaanse veeprodusente word waarskynlik steeds nie vergoed vir vleis wat aan die vereistes vir organiese, veldafgeronde of vrylopende produksie voldoen...

Abattoirs: Onsigbare hartklop van vleisveiligheid

Estimated reading time: 7 minutesDaar word dikwels gewag gemaak van die eerste en laaste skakels in die vleisvoorsieningskettings, terwyl die middelmanne in die agtergrond...

RPO-vleis amptelik op internasionale standaard

Estimated reading time: 4 minutesHier is nou nóg rede om met jou braaivleis te spog: Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) voldoen nou aan internasionale ISO 9001-standaarde...

Boeredag fokus op vooruitgang in vleisproduksie

Estimated reading time: 4 minutesDie Sim Classic-boeredag is op 27 Augustus as deel van die Oos-Kaapse Simbra-klub op die plaas Green Fountain by Kleinemonde...

RPO Oos-Kaap: Naspeurbaarheid is nié ‘n vloekwoord nie

Estimated reading time: 5 minutesDieregesondheid, biosekuriteit en die ekonomiese gevolge van plaaslike siekte-uitbrekings op rooivleisuitvoere het die gesprek tydens vanjaar se Rooivleisprodusente-organisasie Oos-Kaap (RPO...

Rooivleispryse: Tydelike oplewing of nuwe tendens?

Estimated reading time: 5 minutesNa twee baie moeilike jare in die rooivleisbedryf, met pryse van speendiere sowel as karkasse wat laer was as in...

RPO Oos-Kaap: Doelgerig en gereed vir aksie

Estimated reading time: 5 minutesDie Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) tree as die amptelike mondstuk van rooivleisprodusente in Suid-Afrika op. Soos in ander provinsies, is die RPO...

Die waarde van genomiese toetsing by vleisbeeste

Estimated reading time: 8 minutesGenomiese toetsing het die norm in toonaangewende beesvleisproduserende lande geword. Dit bied insig in individuele genetiese potensiaal en verhoog die...