Thursday, December 12, 2024
Home Tags Perde

Tag: perde

Die produksie van hoë-waarde sportperde

Estimated reading time: 6 minutes Die teel van wêreldgehalte sportperde is ’n gespesialiseerde en hoogs tegniese bedryf. Een van die beste voorbeelde van so...

Verbod na 13 jaar gelig: Perde kan weer direk uitgevoer word

Estimated reading time: 3 minutes Na ’n uitbreking van die gevreesde Afrika-perdesiekte in 2011, is alle direkte uitvoere van perde vanaf Kaapstad na die...

Vermy saalsere op jou veeperde

Estimated reading time: 5 minutes Een van die grootste probleme is met veeperde is dat hulle met saals gery word wat óf nie pas...

Perde: Om te stal, of nie te stal nie

Estimated reading time: 5 minutes Elke dierspesie het spesifieke omgewingsvereistes wat noodsaaklik is vir sy welsyn. ‘n Evaluasie is nodig om te bepaal of die aanhou...

Van perdekrag tot perdekrag op hiérdie saaiplaas!

Estimated reading time: 7 minutes Petrus van Eeden van Harrismith het van sy trekker ontslae geraak en met trekperde vervang. Petrus het bewus geword van...

Boerperd: Trots Suid-Afrikaans met geen gelyke

Estimated reading time: 7 minutes Die SA Boerperd het ‘n lang, roemryke geskiedenis wat verweef is met die van Suid-Afrika. In 1973 is die...

Afrika-perdesiekte: Veg ons ’n verlore stryd?

Die Suid-Afrikaanse perdegemeenskap hou jaarliks asem op wanneer die tyd vir Afrika-perdesiekte aanbreek. Dit word as die ernstigste siekte onder perde in die wêreld...