Friday, March 14, 2025
Home Tags Landbou

Tag: landbou

’n Skaapboer se beste vriend

Estimated reading time: 4 minutes Nampo Kaap 2024 het ’n opwindende nuwe item op die program met die skaaphondprogram wat van Woensdag 11 tot Vrydag...

Die Outeniqua-navorsingsplaas se vleisbeesproduksiestelsel

Estimated reading time: 10 minutes Melkprodusente het soms ekstra droëlandweiding beskikbaar en wil dan ’n vleisbeesvertakking tot die boerdery byvoeg. Die inbring van vleisbeeste kan die...

Vrystaat Landbou fokus op toekoms by 120ste kongres

Estimated reading time: 6 minutes Vrystaat Landbou (VL) het in Augustus hul 120ste kongres oor twee dae by Monte Bello buite Bloemfontein gehou. Die instansie...

Swartlandskou Moorreesburg vier sy 90ste bestaansjaar met grootste skou ooit

Estimated reading time: 3 minutes Die Swartlandskou, wat jaarliks sowat 20 000 besoekers lok, vind vanjaar van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September plaas. Hierdie...

Nampo Kaap 2024: ʼn Landbou-ekspo met iets vir almal

Estimated reading time: 2 minutes Nampo Kaap 2024 is die perfekte wegbreek waarna die hele familie kan uitsien! Die jaarlikse Nampo Kaap-ekspo vind van 11...

Roof- en probleemdiere op Suid-Afrikaanse plase

Estimated reading time: 5 minutes Veeboerdery is ‘n belangrike skakel in Suid-Afrika se voedselsekerheidsketting, maar uitdagings soos roofdierverwante verliese kan die finansiële sekuriteit van ‘n...

Slakwurms kan jou winste knou

Estimated reading time: 5 minutes Slakwurms in vee veroorsaak ernstige verliese vir veeprodusente en waar ernstige besmettings voorkom, kan diere uiteindelik vrek. Lewerslak tas diere...

Plaas Media kondig derde Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur aan

Estimated reading time: 4 minutes Die derde aflewering van Plaas Media se Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, wat in samewerking met dr Louis du Pisani aangebied word,...

KragDag 2024 vier selfstandigheid en alternatiewe oplossings

Estimated reading time: 4 minutes Die Sakeliga KragDag Sentraal 2024 het van 8 tot 10 Augustus 2024 op die Diamantvallei-landgoed, 20km oos van Pretoria, plaasgevind....

Wes-Kaap onttrek aan Jeugskou weens BEK

Estimated reading time: 2 minutes Die Wes-Kaapse Landboujeugvereniging het aangekondig dat hy hom aan die opkomende Nasionale Jeugskoukampioenskap in Mpumalanga onttrek. Dit geld vir alle...