Monday, June 27, 2022
Home Tags Droogte

Tag: Droogte

Klimaatslim veeboerdery (Deel 5):

Trek die angel uit ’n droogte Estimated reading time: 7 minutes Droogte is ’n herhalende verskynsel in die ariede en semi-ariede gebiede van Suider-Afrika. Trouens,...

Buffers om jou teen droogte te verskans

Estimated reading time: 5 minutes Die sukses van droogte-oorlewing lê daarin om in die goeie tye reeds proaktief vir droogte gereed te maak deur...

Maak droogtebeplanning deel van jou weidingstrategie

Estimated reading time: 7 minutes Sou dit nie wonderlik wees as ’n mens vooraf kon weet dat ’n droogte op pad is en jy...

Reënvalvooruitsigte en klimaatsverandering: Beplan betyds

Estimated reading time: 6 minutes Talle produsente in die Kalahari en die Noord-Kaap het die afgelope sewe jaar onder ’n erge droogte gebuk gegaan,...

Doringlose turksvye is meer as net ’n droogtevoer

Estimated reading time: 4 minutes Turksvye het meer as 300 jaar gelede met seilskepe in die Kaap aangekom en stelselmatig dieper na die binneland...

Noord-Kaapse boer weer vol moed danksy Boks vir ’n Boervrou

Die Boks vir ’n Boervrou-projek het al heelwat gemengde reaksie tot gevolg gehad. Sommige vra wat wil ’n boervrou nou met lipstiffie of ’n...

Broodnodige reën lok sprinkane na die Noord-Kaap

Na die jarelange droogte in die Noord-Kaap het dit vanjaar weer begin reën. Saam met die reën het daar egter ook ’n ongekende hoeveelheid...

Volhoubare veldbestuur in soetveldgebiede

Soetveld bly smaaklik en voedsaam wanneer dit uitgegroei is, terwyl suurveld slegs in die groeiseisoen smaaklik is. Die plantbedekking is dan yler, met ’n...

Herstel en heropbou van ’n veeboerdery na ’n droogte

Droogte, veral as dit lank en uitgerek is, veroorsaak die agteruitgang van die veld, veegetalle en finansies van ’n veeboerdery. Sodra die droogte gebreek...

Droogte en koste noop ‘n nuwe benadering

Die knellende en langdurige droogte tesame met stygende insetkoste, gee al hoe meer relevansie aan die vraag of daar alternatiewe produksiestelsels vir vleisbeesboere is...