Tag: bosdokter
LandbouRadio: 13 Oktober 2025
In Maandag, 13 Oktober, se LandbouRadio:
Gerhard van der Burgh, 'n senior analis by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) praat oor die Suid-Afrikaanse...
LandbouRadio: 3 Oktober 2025
In Vrydag, 3 Oktober, se LandbouRadio:
Daar is weer kraakvars landbounuus.
Ons gesels met Stegmann Hanekom van Fall Creek Suid-Afrika oor die ideale omstandighede vir bloubessieproduksie.
Dr...
LandbouRadio: 26 September 2025
In Vrydag, 26 September, se LandbouRadio:
Daar is weer kraakvars landbounuus.
Ons luister na nog ‘n paar veaartsstaaltjies van die bosdokter, dr Gerrit Scheepers.
In ons veilingsinsetsel,...
LandbouRadio: 22 September 2025
Maandag, 22 September, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag:
Prof Johan Willemse gee vir ons ‘n ekonomiese nuusoorsig.
Esmarie Rautenbach van Feedtek...
LandbouRadio: 12 September 2025
In Vrydag, 12 September, se LandbouRadio:
Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
Die veearts dr Gerrit Scheepers deel nog staaltjies uit die bos.
Dr Les...
LandbouRadio: 5 September 2025
So lyk Vrydag, 5 September, se LandbouRadio:
Ons bring jou weer kraakvars landbounuus.
Christine Leighton van Melk SA praat oor etikettering.
Die volgende episode van ‘Bosdokter’ met...
LandbouRadio: 29 Augustus 2025
In Vrydag, 29 Augustus, se LandbouRadio:
Daar is kraakvars landbounuus.
Thys Fourie, een van die mentors van ons 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met...
