LandbouRadio: 13 Oktober 2025

In Maandag, 13 Oktober, se LandbouRadio:

  • Gerhard van der Burgh, ‘n senior analis by die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) praat oor die Suid-Afrikaanse beesbedryf se mededingendheid en volhoubaarheid.
  • Prof Johan Willemse ontleed vir ons die jongste ekonomiese gebeure.
  • En die Phalaborwa-veearts, dr Gerrit Scheepers, deel weer met ons ware verhale uit die bos.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 14 Mei 2026

In Donderdag, 14 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad,...

LandbouRadio: 13 Mei 2026

In Woensdag, 13 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder is eerste aan die beurt met sy Woensdagwenk, en vandag...

LandbouRadio: 12 Mei 2026

In Dinsdag, 12 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bernice Mostert, senior genetikus by SA Stamboek, oor Suffolk-ramme...