Monday, December 8, 2025
Home Tags Bonsmara

Tag: Bonsmara

RSG Landbou: 7 Oktober 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor lamproewe oor voerdoeltreffendheid, Vlakte Bonsmara se bulveiling, en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag. Lamproewe oor...

RSG Landbou: 2 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou kyk ons na die vooruitsigte vir statutêre maatreëls in die suiwelbedryf, ons hoor meer oor Kruger Bonsmara en LHB...

LandbouRadio: 1 Oktober 2025

DÍs wat op jou wag in Woensdag, 1 Oktober, se LandbouRadio: Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor die belangrikheid van ‘n dier...

Bonsmara auction price trends

Estimated reading time: 4 minutes This is a summary of trends observed at Bonsmara auctions over recent years. Bull sales at auctions As illustrated in Figure 1,...

RSG Landbou: 17 September 2025 – geborg deur Netafim

In vanoggend se RSG Landbou is daar gepraat oor die Dohne-Merino-wêreldkongres, suksesvolle drupbesproeiing en Magaliesberg Bonsmaras se veiling. SA gasheer van Dohne-Merino-wêreldkongres Suid-Afrika speel in 2026...

RSG Landbou: 10 September 2025 – geborg deur BKB

Vanoggend se RSG Landbou het gesprekke ingesluit oor die vrugvergrotingsfase van gewasse, Germar Bonsmaras se veiling en prestasietoetsing. Gewasse se vrugvergrotingsfase Watter faktore speel ‘n rol...

LandbouRadio: 20 Augustus 2025

So lyk Woensdag, 20 Augustus, se LandbouRadio: In die Skaapherder se Woensdagwenk praat Leon Kruger oor die rol van kolostrum in natuurlike gesondheid. Paul Roos van...

RSG Landbou: 6 Augustus 2025

In vanoggend se RSG Landbou hoor ons hoe gewild die eerste SA Preserveerkampioenskap is, Mielieboere Bonsmaras gesels oor hulle veiling en Syngenta praat oor...

Disco Bonsmara hou produksieveiling

Estimated reading time: 2 minutes Disco Bonsmara, ’n Platinum-wenner by Logix se streekstoekennings, se 9de produksieveiling het Vrydag, 25 Julie, plaasgevind. Die veiling het gepaardgegaan...

Topgenetika en bulprestasie plaas Anko Bonsmaras in die kollig

Estimated reading time: 5 minutes André en Ryna Höll se goedgevestigde Anko Bonsmarakudde by Vryburg in Noordwes, is beslis ’n kudde om mee rekening te...