LandbouRadio: 24 April 2026

In Vrydag, 24 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons begin die dag met ‘n vars landbounuusbulletin.
  • Johan gesels met die 2025 Pretoria-streekswenner van Lamb Champs, JP Nel, oor sy boerdery en wat die oorwinning vir hom beteken het.
  • Bennie Steenkamp van Rietspruit Bemarking vertel hoe Qualitrio Bonsmara se WhatsApp-veiling op 7 Mei gaan werk.
  • ⁠Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep, vertel van hulle bek-en-klouseer inligtingsdag op 1 Mei naby Kroonstad gehou word.
  • ⁠Dr Danie Odendaal gesels in ons weeklikse siekteraportering oor longontsteking by skape en beeste.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Calf health from birth to weaning

Estimated reading time: 4 minutes Every cattle producer depends on healthy calves to ensure profitability....

Veld, value, and verification: The case for a grass-fed grading system

Across South Africa’s rangelands, a quiet shift is taking place. It is visible only...

Skaap se kind laat die goudtand blink

Estimated reading time: 7 minutes "Hoewel die Merino ’n wolskaap by uitstek is, is dit...

Beskerm só jou vee teen respiratoriese siektes

Estimated reading time: 1 minute Respiratoriese siektes is multifaktoriaal en ontstaan weens komplekse interaksies tussen...