Friday, October 18, 2024
HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

RSG Landbou: 17 Oktober 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die optimale gebruik van die regte veehanteringstoerusting kan vir die veeprodusent tot groot voordeel wees. Charlotte Esterhuizen van Algar deel ‘n paar wenke in...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 16 Oktober 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Grondvoorbereiding vir gewasproduksie kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Mauritz van Heerden van Pioneer Saad gesels onder meer oor doeltreffende grondbewerkingspraktyke, ideale...

RSG Landbou: 15 Oktober – geborg deur Pioneer Saad

Die Suiwelstandaardagentskap poog voortdurend om te verseker dat suiwelprodukte in Suid-Afrika veilig vir menslike gebruik is. Met die uitbreiding van hul laboratorium sal daar...

RSG Landbou: 14 Oktober 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die versoek vir ‘n aanpassing van die statutêre heffing vir wintergrane is goedgekeur. Richard Krige van Graan SA brei hieroor uit en gesels ook...

RSG Landbou: 10 Oktober 2024 – geborg deur BKB

Daar is 'n positiewe gesindheid oor landbou in Suid-Afrika, ondanks verskeie uitdagings. Dit was die woorde van Jaco Minnaar van Agri SA tydens die...

RSG Landbou: 9 Oktober 2024 – geborg deur BKB

Graanberging brei uit in die Overberg-area. Dié goeie nuus is met ons tydens Nampo Kaap gedeel en ons hoor wat André du Toit en...

RSG Landbou: 8 Oktober 2024 – geborg deur BKB

Wêreld-hondsdolheidsdag het vanjaar op 28 September plaasgevind. Uitbrekings van dié siekte in Suid-Afrika neem toe en ons hoor by staatsveearts, dr Alicia Cloete, wat...

RSG Landbou: 7 Oktober 2024 – geborg deur BKB

Guy English van die Mooirivier-omgewing in KwaZulu-Natal is aangewys as die 2024 Kwanalu Jongboer van die Jaar en Maandagoggend hoor ons waaruit dié boerdery...

RSG Landbou: 3 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Graan SA se Groei vir Goud nasionale opbrengskompetisie het vanjaar weer vir ‘n paar verrassings gesorg. Ons gesels met die sonneblom- en koringwenners. Sacota, oftewel...

RSG Landbou: 2 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Wat benadeel grondstruktuur en hoe kan dit verbeter? Ons vra in moreoggend se RSG Landbou vir Jacques Swanepoel van AECI Plant Health hierdie vrae. Die...

RSG Landbou: 1 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

In moreoggend se RSG Landbou beantwoord ons ‘n luisteraarsvraag oor die nastergalbessie. Louwtjie du Toit van Bloukopboerdery in die Morgenzon-omgewing gesels oor die geskiedenis...

RSG Landbou: 30 September 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Toegang tot die kundigheid en ervaring van georganiseerde landbou asook die gehalte van boere en hul plaaswerkers is uitgelig tydens ons gesprek met die...

RSG Landbou: 26 September 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Boere benodig ‘n sistemiese oplossing wanneer daar oor herlewingslandbou gepraat word. Elzandi Oosthuizen van Bayer verduidelik dat hul eerder boere moet help om meer...

RSG Landbou: 25 September 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Saadverskaffers streef voortdurend daarna om met nuwe navorsing hoër opbrengste vir die produsent te verseker. Martin Brandt van Pioneer Saad gesels oor die sukses...

RSG Landbou: 24 September 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Talle besproeiingsboere van die Noord-Kaap moet rouwater vir hul boerderye gebruik. Die nuwe prysstrategie vir rouwater is onlangs gepubliseer en daarmee saam die veranderinge...

RSG Landbou: 23 September – geborg deur Pioneer Saad

“SKA is nie welkom in die Karoo nie”. Dié woorde is duidelik te sien tussen Vosburg en Carnarvon en in Maandag se RSG Landbou...

RSG Landbou: 19 September – geborg deur Plaas Media

Estimated reading time: 1 minute Verskeie landbouorganisasies het die afgelope tyd hul ontsteltenis uitgespreek oor ‘n onlangse reeks gevalle waar beeste in die Vrystaat vermink...

RSG Landbou: 18 September – geborg deur Plaas Media

Estimated reading time: 1 minute In vanoggend se RSG Landbou kuier ons by die 199ste Somerset-Oos skou. Een van die organiseerders, Ezelle Marais, gee terugvoer....

RSG Landbou: 17 September – geborg deur Plaas Media

Estimated reading time: 1 minute Wanneer die opvolgstrategie by ‘n familieboerdery nie fyn beplan word nie, kan die pap op die grond val. Dit was...

RSG Landbou: 16 September – geborg deur Plaas Media

Estimated reading time: 2 minutes Landbou moet seëvier – dis die boodskap wat by vanjaar se TLU SA-kongres uitgestaan het. In Maandag se RSG Landbou...

RSG Landbou: 12 September – geborg deur BKB

Estimated reading time: 2 minutes Daar is verskeie tipes melk op winkelrakke te koop en die verbruiker het dikwels vrae oor onder andere, die voedingswaarde...

RSG Landbou: 11 September – geborg deur BKB

Estimated reading time: 2 minutes Tyd raak min om in te skryf vir die 2024 LRF Veeskool wat vanaf 9 tot 11 Oktober by Aldam...

RSG Landbou: 10 September 2024 – geborg deur BKB

Estimated reading time: 2 minutes In September word Wêreldskolemelkdag gevier – wat is die doel hiervan en watter aktiwiteite word plaaslik aangebied ter viering? Christine...

RSG Landbou: 9 September 2024 – geborg deur BKB

Die provinsiale regering in die Noord-Kaap het in 2019 ‘n ontwikkelingsplan bekendgestel. Agri Noord-Kaap is tans by 23 projekte betrokke en Dirk Krapohl het...

RSG Landbou: 5 September 2024 – geborg deur MSD

Knopvelsiekte is een van die belangrikste erosiesiektes in Afrika en word deur ‘n virus veroorsaak. Dr Marinette Bothma van MSD Dieregesondheid verduidelik hoe dié...

RSG Landbou: 4 September 2024 – geborg deur MSD

Die belang van omgewingsreg en -bestuur vergroot namate omgewingskwessies dringender raak. Hierdie onderwerp het onder bespreking gekom tydens Agbiz Grain se 8ste SHEQ-virtuele werksessie....

RSG Landbou: 3 September 2024 – geborg deur MSD

Beesbrusellose of aansteeklike misgeboorte word deur bakterieë veroorsaak. Die veesiekte is endemies tot Suid-Afrika en word deur die staat beheer. Dr Marinette Bothma van...

RSG Landbou: 2 September 2024 – geborg deur MSD

Ons gesels met HG Human van die Noord-Kaap. Die 39ste Noord-Kaap Veldramveiling word op 11 September op Griekwastad aangebied. Dorperskape, boerbokke en rooi Savannah-bokke...

RSG Landbou: 29 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap

Die welsyn van melkkalwers is gereeld in die kollig, maar wat is die redes hiervoor en hoe spreek die bedryf hierdie persepsies aan? Dr...