Wednesday, February 19, 2025

RSG Landbou: 5 September 2024 – geborg deur MSD

Knopvelsiekte is een van die belangrikste erosiesiektes in Afrika en word deur ‘n virus veroorsaak. Dr Marinette Bothma van MSD Dieregesondheid verduidelik hoe dié siekte oorgedra word en gee raad in terme van die beheer en behandeling daarvan.

Wat is die vernaamste landboutendense vir die volgende vyf tot tien jaar? Ons het tydens die Agri Noord-Kaap-kongres met Johann Kotzé van Agri SA hieroor gesels.

By dieselfde geleentheid was Wilco Fourie van Agri Noord-Kaap deel van ‘n paneelbespreking oor landbou se gemeenskapsbetrokkenheid. Hy deel ‘n paar gedagtes met ons.

Daar is soos altyd ook weernuus en nuus oor vleispryse.

#RSGLandbou word dié week met trots deur MSD aan jou gebring.

MSD Animal Health is een van die wêreld se grootste dieregesondheidsmaatskappye. Die maatskappy is toegewyd aan die navorsing en ontwikkeling, produksie en bemarking van innoverende, hoë gehalte dieregesondheidsprodukte.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

The Unemployment Insurance Act and the employer’s responsibilities

Estimated reading time: 4 minutes Employers and employees contribute to the fund, and employees who...

Spot the culprits to prevent sweating sickness

Estimated reading time: 4 minutes Bont legged ticks are a familiar sight in South Africa,...

Voorkom sweetsiekte deur deeglike bosluisinspeksies

Estimated reading time: 4 minutes Bontpootbosluise kom redelik algemeen in Suid-Afrika voor en laat ’n...

Greater predator numbers, bigger problems

Estimated reading time: 7 minutes Role-players in the livestock industry are concerned about the increase...