Thursday, November 7, 2024
HomePodcastsRSG Landbou: 10 Oktober 2024 - geborg deur BKB

RSG Landbou: 10 Oktober 2024 – geborg deur BKB

Daar is ‘n positiewe gesindheid oor landbou in Suid-Afrika, ondanks verskeie uitdagings. Dit was die woorde van Jaco Minnaar van Agri SA tydens die jaarkongres van Agri Noord-Wes op Lichtenburg.

Ons hoor ook wat Naudé Pienaar te sê gehad het oor die positiewe bydrae wat hulle op talle gebiede in dié provinsie lewer.

Dan is Johan van den Berg terug met ons weervooruitsigte, en Chris Derksen gesels oor die nuutste vleispryse.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Western Cape agri-workers honoured for excellence

Estimated reading time: 3 minutes Lindie-Alet van Staden of L’Ormarins Wine Estate in Franschhoek, Cape Winelands, has recently been honoured as the Western Cape Prestige...