HomePodcastsAgriOnAirNasionale RPO skop af met rooivleisbewusmakings-veldtog

Nasionale RPO skop af met rooivleisbewusmakings-veldtog

Estimated reading time: 1 minute

Dr Frikkie Maré hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie vertel ons meer oor ‘n bewusmakingsveldtog waarmee hulle in Januarie 2026 op LandbouRadio afskop. Tegniese onderwerpe en familieresepte ontmoet mekaar hier.

Kyk gerus na hierdie onderhoud hieronder:

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie. Besoek gerus hulle webtuiste hier.

Must Read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...