In Donderdag, 8 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- James Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie gesels oor nagwerkers op plase.
- Johan Gunter gesels met Carina le Roux, tegniese verkoopsverteenwoordiger by Feedtek, oor die belangrikheid van ooivoeding vir ‘n gesonde lammeroes.
- Dr Didi Claassen, ‘n veearts, praat oor brandsiekte by skape en die behandeling daarvan.
- Johan gesels met Shaun Welmans van Agri Skills Transfer oor hulle werksaamhede en ‘n groot opedag wat hulle binnekort aanbied.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.