In Maandag, 23 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Vandag se landbouprogram begin met Izak Hofmeyr van Plaas Media, en sy maandelikse internasionale nuusbulletin.
- WA Lombard gesels oor die Maart 2026-uitgawe van Veeplaas en wat lesers kan verwag.
- Prof Johan Willemse deel weer sy weeklikse markverslag.
- Johan gesels met dr Sonia Steenkamp, senior navorser by die LNR-Graangewasse, oor aalwurms by grondbone.
- John Melville praat oor die beoordeling van veldtoestande.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


