So lyk Woensdag, 20 Augustus, se LandbouRadio:
- In die Skaapherder se Woensdagwenk praat Leon Kruger oor die rol van kolostrum in natuurlike gesondheid.
- Paul Roos van die Hoëveld-Bonsmaragroep gee ons meer besonderhede oor hulle veiling op 3 September.
- Ashley Grimsell van Voermol vertel ons meer oor hulle produk, Supermol.
- En die senior voerkraal-veearts dr Dirk Verwoerd van Karan Beef gesels oor bek-en-klouseer.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


