LandbouRadio: 14 Mei 2026

In Donderdag, 14 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, APAC, oor die organisasie se protokolle vir lewendehawe-agente.
  • Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Willem Symington, president van Agri Noord-Kaap, oor padtoestande en landbou in die provinsie.

⁠Vandag se program word aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou. Besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio of volg ons Soundcloud-blad by https://soundcloud.com/andbouadio om na LandbouRadio se vorige uitsendings te luister.

Must read

Stamboek Times Mei 2026

Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar. In die Mei-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende: BGP2: Jaar 3 skop...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou. Luister...

RSG Landbou: 14 Mei 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die jaarlikse Agri’s Got Talent-kompetisie, die 2026 LRF Veeskool en ons ontvang die nuutse...

Die edel boegoe van Uitkyk

Estimated reading time: 5 minutes Daar is feitlik niks wat Jan-Louw du Plessis en sy ma, Elsabé du Plessis, van die plaas Uitkyk by Wellington...

RSG Landbou: 13 Mei 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die reën wat die Noord-Kaap ontvang het en ons hoor meer oor Agri Skills...