Thursday, September 12, 2024
Home Tags Lewendehawe

Tag: lewendehawe

RSG Landbou: 11 Junie 2024 – geborg deur BKB

Die invoer van kalwers van buurlande is een van die grootste knelpunte vir rooivleisprodusente in die Noordwes-provinsie. So sê Nico Kilian van RPO Noordwes....

LRF soek sy 2024 Stoetteler van die Jaar

Estimated reading time: 5 minutes Die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) bied vanjaar weer sy Molatek/Veeplaas/Breedplan-stoetteler van die Jaar-kompetisie aan. Dit is ‘n uiters gesogte...

Vleissentraal: Biosekuriteit by veilings

Anton Vos van Vleissentraal, 'n filiaal van Subtropico, is aan die woord in dié aflewering van AgriOnAir. Hierdie keer fokus hy op die lewendehawebedryf. Hy...

Naspeurbaarheid: Wat is op die tafel en waar trek ons?

Die behoefte aan ’n Suid-Afrikaanse naspeurbaarheidstelsel vir lewendehawe geniet gewoonlik aandag ná die uitbreek van siektes soos bek-en-klouseer. Dié praatjies raak egter gou weer...

Landboumarkte: Die fynere detail

Ekonomiese stelsels kan breedweg gedefinieer word as òf vrye markte, wat ook as prysstelsels bekend staan, òf bevelstelsels, wat aan die ander kant van...