LandbouRadio: 11 Mei 2026

In Maandag, 11 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Casper Schmidt, hoof van veilings en eiendomme by BKB, gesels oor hoe bek-en-klouseer veilings geaffekteer het.
  • Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • John Melville gesels oor die rooikat se sosiale gedrag.
  • ⁠Johan gesels met Danie Strauss van Central Saleyard oor die Savanna-ram wat n rekordprys van twee miljoen rand gegaan het en oor die vooruitsigte in die bokbedryf.
  • ⁠Wandile Sihlobo, hoofekonoom by Agbiz, deel sy ekonomiese oorsig.

Vandag se program word aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Agri Wes-Kaap stel Jongboer van die Jaar 2026-kandidate bekend

Estimated reading time: 4 minutes Agri Wes-Kaap het vandeesweek die kandidate vir sy 2026 Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie aangekondig. Die organisasie het...

Biosecurity under pressure: What it means for South African agriculture

Estimated reading time: 4 minutes Biosecurity has become one of the most pressing challenges facing South African agriculture in 2026. This is underscored by the...

Karoo Winter Wool Festival returns in 2026 – better than ever!

Estimated reading time: 5 minutes This July, all roads once again lead to the heart of the Karoo and the historic town of Middelburg in...

Oorvloedige reën bring hoop én uitdagings vir Noord-Kaapse produsente

Estimated reading time: 2 minutes Almal in die Noord-Kaap het verwag dat boere die winter met ’n swaar hart sou ingaan. Die reën het egter...

Stamboek Times Mei 2026

Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar. In die Mei-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende: BGP2: Jaar 3 skop...