In Woensdag, 10 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n propvol program:
- Leon die skaapherder bied weer sy Woensdagwenke, die keer oor lammers wat bottel kry.
- Willie van Heerden, rasdirekteur van Merino SA, gesels oor 2025 se hoogtepunte en wat hulle in die vooruitsig het vir 2026.
- Dr Danie Odendaal vertel meer oor ‘n projek oor vee-inenting op die plaas.
- Johan Gunter gesels met Eben du Plessis van Middelburg in die Oos-Kaap oor hulle Merino-jongooiklub se afsluiting.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


