Wednesday, March 29, 2023
Home Tags Merino

Tag: merino

Wolgehalte: Die kroon op goeie Merino-produksie

Estimated reading time: 7 minutes Daar is ’n magdom eienskappe wat die waarde van wol beïnvloed. Om die beste prys vir ’n skeersel te kry,...

RSG Landbou: 9 Januarie 2023 – geborg deur Lindsay Africa

Die rooivleisbedryf het ‘n uitdagende jaar agter die rug en volgens James Faber van die Rooivleisprodusente-organisasie, het hulle ‘n paar lesse geleer. In Maandag...

’n Ekstensief-intensiewe Merino- en Angoraboerdery in die Karoo

Estimated reading time: 6 minutes Vir Ross Henderson, draai die konsep van ’n skaap- en Angoraboerdery in die Karoo om optimale produksie. Boerderypraktyke in...

Top teeldiere by BKB Merino Classic 2022 vertoon

Estimated reading time: 3 minutes Die BKB Merino Classic 2022, Suid-Afrika se nasionale kampioenskap vir veldmerino’s, het op 15 en 16 September tydens Nampo...

Dié skaapstelsel kry meer uit elke pond vleis én wol

Estimated reading time: 6 minutes Die verhaal van die White Wools Dohne-Merino-stoet is iets besonders. As ’n mens die tyd oprol, vind jy dat...

Maak ‘n draai by die 2022 BKB Merino Classic

Estimated reading time: 4 minutes Vanjaar se BKB Merino Classic sal die elfde skou van sy soort wees en word vir die tweede keer...

Groeiende mark vir poenskop-Merino’s

Estimated reading time: 5 minutes Wanneer jy op Eben du Plessis se plaas, Potfontein, in die Middelburg/Noupoort-omgewing kom, sien jy ’n boerdery wat so...

Veld-adapted Merinos flourish in the icy Stormberg

Estimated reading time: 6 minutes The name ‘Buffelsfontein’ is sometimes mentioned when people talk about extremely cold weather conditions, and some readers will correctly...

Vrugbare kruistelings en suiwer Merino’s: ’n Wenresep

Basterkrag moet nooit onderskat word nie. Vir die kommersiële produsent wat ordentlike karkasse wil verkoop en geld in sy sak wil hê, het kruisteling...

Pine Grove Merino: In voeling met die natuur

Veeplaas het onlangs die droë winterlandskap van Dordrecht besoek, waar Peter Cloete en sy seun David, hul Pine Grove Merino-stoet behartig. Die stoet, wat vanjaar...