Home Tags Merino

Tag: merino

Voor in die koor met volledige, gebalanseerde voeding

Estimated reading time: 6 minutes ‘n Werklik ekonomiese Angora- of Merino-plaas word deur twee dinge geken: goeie wol- en bokhaarproduksie, en genoeg aanteelvee. Dit is...

LandbouRadio: 8 Oktober 2025

Dis Woensdag, 8 Oktober, weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag: Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor lammers wat doodgaan. Ons medewerker...

Van ‘n skaapskou tot die rol van sout – dié week...

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Dr Klaas-Jan Leeuw van die Landbounavorsingsraad werp lig op die rol van sout...

RSG Landbou: 21 Augustus 2025

In vanoggend se RSG Landbou is daar gesels oor 'n skou, twee veilings, vleispryse en weer. Merino Classic terug by Nampo Kaap Merino SA se nasionale...

LandbouRadio: 19 Augustus 2025

In LandbouRadio op Dinsdag, 19 Augustus: Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser in toegepaste diereteling by die Landbounavorsingsraad, gesels oor navorsing oor kweekhuisgasse by beeste. Chrystal van Wyk,...

Merino’s waarop jy inderdaad kan staatmaak

Estimated reading time: 7 minutes Die Merino’s op sy plaas sal nooit ‘n swak graanjaar kan subsidieer nie, maar dit sorg vir goeie kontantvloei en...

RSG Landbou: 26 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

Lise Roberts gesels in vanoggend se RSG Landbou met Bernice Mostert van SA Stamboek oor die SA Vleismerino-skaapras. Daar is ook weer- en veilingsnuus...

Biltong dra Merinoboere deur die droogte

Estimated reading time: 6 minutes Die nege-jaar-droogte in die Karoo het baie boere van hul plase gedryf, maar daar is ook diegene wat planne gemaak...

Wolgehalte: Die kroon op goeie Merino-produksie

Estimated reading time: 7 minutes Daar is ’n magdom eienskappe wat die waarde van wol beïnvloed. Om die beste prys vir ’n skeersel te kry,...

’n Ekstensief-intensiewe Merino- en Angoraboerdery in die Karoo

Estimated reading time: 6 minutes Vir Ross Henderson, draai die konsep van ’n skaap- en Angoraboerdery in die Karoo om optimale produksie. Boerderypraktyke in...