Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- Meeste veeprodusente is bewus daarvan dat inteling nadelig kan wees of wel is. Dr Helena Theron, senior genetikus by SA Stamboek, brei nou hieroor uit.
- Lulu Letlape of Bongi Bees substituted the corporate life for beekeeping – quite a change of pace! She now shares her experience with Lise Roberts.
- Die Nguni-kudde van Hannes Eksteen van Piketberg in die Wes-Kaap is einde 2024 as die wenner van die Landbounavorsingsraad se nasionale vleisbeesverbeteringskudde van die jaar aangewys. Hy en sy seun, Lochner Eksteen, deel nou hul suksesresep en produksiepraktyke met ons.
- The media placed significant focus on the retraction of agricultural sector in 3rd quarter of 2024. What can we expect going forward and should we be concerned about this contraction? Wandile Sihlobo now elaborates on this.
- Daar word tans aan ‘n keerwal beplan vir die Thabazimbi-omgewing, spesifiek vir die Madupi-kragstasie. Hierdie projek het heelwat kontroversie in die bedryf ontlok. Bernard Enslin van Servitude Watch CC brei nou hieroor uit.
- The Trans-Caledon Tunnel Authority is part of the Mokolo and Crocodile River Water Augmentation project, better known as the MCWAP2 project. Johannes Mavuso, the executive manager of TCTA, joins us now to tell us more about the current status of this project.