LandbouRadio: 12 Junie 2026

In Vrydag, 12 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Hierdie week se programme word met trots aan jou gebring deur BKB – Die betroubare tuiste van landbou.
  • ⁠Ons skop die program af met ‘n plaasvars landbounuusbulletin.
  • Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gesels oor asidose/suurpens in die winter.
  • Duncan Serapelwane van Moalosi Bonsmaras gesels oor sy stoetveiling waaraan Lamus Bonsmaras ook deelneem op 30 Junie.
  • Johan gesels met Anton de Swardt van die Ankole-beestelersgenootskap oor die ras en die veiling wat op 19 en 20 Junie by Phala Phala aangebied word.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Gys du Toit tydens die Bergrivier Besproeiing-boeredag oor familieboerderye.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...