LandbouRadio: 26 Februarie 2026

In Donderdag, 26 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met Hanlie Kroese, hoof van besigheidsontwikkeling by Santam Landbou, oor hulle betrokkenheid by Plaas Media se Nasionale Kuilvoerkompetisie asook aanspreeklikheid ten opsigte van brande.
  • ⁠Carin Venter van Plaas Media het onlangs Ruben en Chris Roberts van Vetkraal Angoras besoek en met hulle gesels oor hulle bokhaarbedrywighede.
  • Johnny van der Merwe van AMT lewer weer sy weeklikse markverslag.
  • ⁠Plaas Media se Koos du Pisanie het tydens ‘n Pannar-boeredag op Prieska met Phillip Botha asook landboukundige, Klaas van Wyk, gesels oor die dag se aanbieding asook die voorkoms van aalwurms in landbougewasse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...