LandbouRadio: 19 Februarie 2026

In Donderdag, 19 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Alphonso Loods, direkteur by Western Cape Lubricants, vertel van hulle produkreeks en diens wat hulle aan die landboubedryf lewer.
  • ⁠Johan gesels met Marius van Dyk, mede-eienaar van Cape Honeybush Tea, oor die verbouing van heuningbostee.
  • Johnny van der Merwe lewer weer sy weeklikse AMT-markverslag.
  • ⁠Johan gesels met Pieter van Wyk, president van die Riversdal-skou, en hy vertel wat besoekers van hierdie jaar se skou kan verwag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...