LandbouRadio: 8 Januarie 2026

In Donderdag, 8 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • James Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie gesels oor nagwerkers op plase.
  • Johan Gunter gesels met Carina le Roux, tegniese verkoopsverteenwoordiger by Feedtek, oor die belangrikheid van ooivoeding vir ‘n gesonde lammeroes.
  • Dr Didi Claassen, ‘n veearts, praat oor brandsiekte by skape en die behandeling daarvan.
  • ⁠Johan gesels met Shaun Welmans van Agri Skills Transfer oor hulle werksaamhede en ‘n groot opedag wat hulle binnekort aanbied.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...