LandbouRadio: 7 Januarie 2026

In Woensdag, 7 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder deel weer sy Woensdagwenk, en die slag beantwoord hy die vraag: Wanneer moet ek my lamhokke gereed kry?
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met die nasionale skaapboer van die jaar, Richard Amstrong.
  • Johan Gunter gesels met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor die herwinning van plastiek gifhouers asook die verwydering daarvan.
  • ⁠Louis Steyl, uitvoerende hoof van Bonsmara SA, praat oor 2025 se hoogtepunte en oor hulle jaarlikse gholfdag wat in Maart plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...