Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Hier is ‘n paar hoogtepunte van die week.
Die Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou het van 31 Julie tot 2 Augustus plaasgevind. Die skou is ‘n jaarlikse hoogtepunt in die Waterberg-streek wat ‘n wye verskeidenheid vermaak, uitstallings en landbou-aktiwiteite bied.
The fourth-year Animal Science students of the University of Pretoria kicked off their feedlot challenge with the preparation of their sheep.
Die Wes-Kaap se toonaangewende landbouskou, NAMPO Kaap, is terug van 10-13 September 2025 by Bredasdorppark. As deel van die bekende NAMPO-familie, bring hierdie dinamiese geleentheid die beste van Suid-Afrika se landbougemeenskap byeen – van vooruitdenkende boere en innoverende landboubesighede tot die nuutste tegnologieverskaffers en passievolle entrepreneurs.