LandbouRadio: 1 April 2025

Dis wat jy kan verwag in vandag se LandbouRadio:

  • Louis Steyl, hoof uitvoerende beampte van Bonsmara SA, het nuus oor hulle nasionale veiling en Die Rooi Geleentheid.
  • Dr Bernice Mostert, genetikus by Stamboek, vertel meer oor ‘n klompie invloedryke skaapramme in Suid-Afrika.
  • Jo-Ann du Plessis die tegniese en kliëntebestuurder: suiwel van Vetpharma praat oor melkkoors.
  • En Christal-Lize Muller van Plaas Media praat met Ryk Pretorius, ‘n graanprodusent van Ermelo, oor ‘n sojaboonwegbreeksessie op Graan SA se onlangse kongres.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

RSG Landbou: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute Vandag se aflewering van RSG Landbou kyk na water-, vleis- en weersake! Red ons riviere! Het jy geweet daar is...

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South Africa. Looking back at history, large numbers of these animals...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige produktiwiteit van jou kudde verseker. Die doel van ’n winterlekprogram...

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...